BBQ

Collection by Antoinette Herbst

7 
Pins
 • 
8 
Followers
Roer dié mieliebroodjie vinnig bymekaar en geur dit na smaak met pikantrissies en roosmaryn (of ’n ander krui van jou keuse. South African Dishes, South African Recipes, Kos, Braai Recipes, Healthy Recipes, Tasty Meals, Savoury Recipes, Oven Recipes, Vegetarian Meals

Mieliebrood

Roer dié mieliebroodjie vinnig bymekaar en geur dit na smaak met pikantrissies en roosmaryn (of ’n ander krui van jou keuse.)

Bygereg saam met die naweek se braai Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis . South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Kos, Braai Recipes, Cooking Recipes, Pizza Recipes, Ma Baker, Good Food

Mieliepap in die oond

Bygereg saam met die naweek se braai Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis voor te sit. Ek het ’n soortgelyke gereg by ’n vriendin, Judy Heyns, geëet en toe hierdie weergawe gemaak. Selfs dié wat nie eintlik dink mieliepap behoort saam met braaivleis geëet te word nie, geniet dit. Bestanddele 360 g (750 ml) growwe mieliemeel 250 ml (1 k) melk 500 ml (2 k) water 60 ml (¼ k)olyfolie 2 x 410 g-blikke suikermielies sout en varsgemaalde…

Dit begin mos nou lekker koud raak, so probeer gerus dié watertand Winter Braaitert! South African Dishes, South African Recipes, Braai Recipes, Cooking Recipes, Pastry Recipes, Cheap Meals, Easy Meals, Good Food, Yummy Food

Welcome to whatsfordinner!

Whatsfordinner has everything that foodies are looking for. Find easy and cheap recipes, food for every occasion ... Start cooking now!

Mieliepap Tert (Corn Tart) baked in the oven Recipe - South African Magazine - SA PROMO Braai Recipes, Oven Recipes, Meat Recipes, Slow Cooker Recipes, Cooking Recipes, Vegetarian Cooking, Yummy Recipes, South African Dishes, South African Recipes

Mieliepap Tert (Corn Tart) baked in the oven Recipe - South African Magazine - SA PROMO

When putting a 'lekker Mieliepap Tert' out on the table at a braai don’t be surprised when people ask you what it is, and even getting a few strange looks.