Explore Afrikaanse Quotes, Open Hands, and more!

Explore related topics

. .

Jou hand moet oop wees om te gee want dan is dit oop om te ontvang. 'n Toe hand kan niks ontvang nie.

Afbeeldingsresultaat voor lofzang van simeon

Afbeeldingsresultaat voor lofzang van simeon

Moenie wag nie die tyd sal nooit reg wees nie. Begin daar waar jy is en begin met die gereedskap wat jy tot jou beskikking het en jy sal beter gereedskap vind soos jy vorder. - Napoleon Hill

Begin daar waar jy is en begin met die gereedskap wat jy tot jou beskikking het en jy sal beter gereedskap vind soos jy vorder.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: As jy nie tevrede is met wat jy het nie sal jy ook nie tevrede wees met dit wat jy voor vra nie

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: As jy nie tevrede is met wat jy het nie sal jy ook nie tevrede wees met dit wat jy voor vra nie

#Afrikaans

Enkel décor woorde beskikbaar in wit, rooi of swart Materiaal: harde plastiek, 15 cm hoog. (duursaam vir binne en buite die huis, gebruik net so bietjie double sided-tape) Prys: per woord Volle stel prys: woorde)

"Soms bevind jy jouself in die middel van nêrens...en soms in die middel van nêrens vind jy jouself" __Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

"Soms bevind jy jouself in die middel van nêrens.en soms in die middel van nêrens vind jy jouself" __Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

Gebroke hart...Ek was vir 'n rukkie, ook 'n bietjie lief vir jou.

Ek was vir 'n rukkie ook baie lief vir jou

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Die gras is nie groener aan die ander kant nie...dit is groener daar waar jy dit water gee!

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Die gras is nie groener aan die ander kant nie.dit is groener daar waar jy dit water gee!

Afrikaans, Image, Life

Afrikaans

om dit af te slaap is die beste gevoel maar dit sorter nie jou problem nie.

Pinterest
Search